注目アイテム

Onbeteuelde liefde【電子書籍】[ Susan Pienaar ]

Item Number 3

<p>Isabella Santarelli keer uit Itali? terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Die einste Nicholas vir wie Isabella die leviete voorgelees het toe sy hom vir ’n agtelosige vulstasie-eienaar aangesien het. Ondanks di? eerste ontmoeting kan die vuurwarm Nicholas skaars sy o? ?n hande van Isabella afhou as hulle alleen saam is. En s? vaar nie veel beter nie, want Nicholas se ruwe manlikheid is darem net t? aanloklik. Is dit die begin van ’n verhouding wat veel dieper as bloot fisieke aantrekking gaan? Of l? Nicholas net by Isabella aan om haar familieplaas te bekom?</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

Item Number 3

Review Count レビュー件数 0件
Review Average レビュー平均 0.0(5点満点)
Shop Name ショップ 楽天Kobo電子書籍ストア
Price 商品価格 713円(税込み)

この商品を買った人は、こちらの商品にも興味をもっています。

こちらも一緒にいかがですか